Olifantsrus Farm Guest House OLIFANTSRUS GASTEHUIS Olifantsrus Farme Guest House DELUXE
& Self Catering Holiday Home
® Dis nie net `n gastehuis nie,dis `n leefstyl!
 Our
 Self
 Catering
 Holiday
 Home
English Français Italiano afrikaans
about us

BEKENDSTELLING

Anyas & Johannes

Is al vir die afgelope 12jaar
in die gasvryheids besigheid,
van restaurantjies in France, Amerika en London tot `n 5ster hotel in Dubai.

Hulle het besluit om
Olifantsrus Gastehuis in 2007 oorteneem,om wegtebreek van die gespuis en `n nuwe
leefstyl te begin.

Hulle hou daarvan om te onthaal en te kook maar die meeste van als om `n goeie tyd te hê.

OLIFANTSRUS FARM GUEST HOUSE PO BOX 157 CITRUSDAL 7340
info@olifantsrus.com - www.olifantsrus.com - Fone: 022 921 3528
Akkommodasie & Restaurant - Citrusdal - Cederberg Vallei - Weskus


Citrusdal Akkommodasie: Olifanstrus gastehuis is gelee net buite citrusdal in die Cederberg Vallei; dit bied luukse akkomodasie op n B&B en selfsorg basis,indien u besluit om ontbyt in citrusdal te geniet voor u die cederberge aanpak vir die dag,waar daar ook verskillende aktiwiteite beskikbaar is bv, bergklim,fietsry en dan vergeet ons glad nie van die Hottentots tekeninge voor u terugkeer na olifantsrus gastehuis vir `n heerlike ete en iets te drink.