Olifantsrus Farm Guest House OLIFANTSRUS GASTEHUIS Olifantsrus Farme Guest House DELUXE
& Self Catering Holiday Home
® Dis nie net `n gastehuis nie,dis `n leefstyl!
 Our
 Self
 Catering
 Holiday
 Home
English Français Italiano afrikaans
room1
room2
room3
room4

DIE KAMERS

Kamer 1

2 vertrek kamer met `n
Queen size bed
in die hoof slaapkamer
en 2 enkel beddens
in die ander vertrek,

Besit aparte tv kamer met
dstv en kaggel,
gevulde yskas met drankies,
mikrogolfoond,
tee en koffie fasiliteite,
waaier,verwarmer,kluis,
badkamer met bad en stort geriewe en bykomstighede.

Stoep met uitsig op
die cederberg en die tuin

Geen rook in kamers

kliek op elke mini-beeld vir kamer se beskrywing

OLIFANTSRUS FARM GUEST HOUSE PO BOX 157 CITRUSDAL 7340
info@olifantsrus.com - www.olifantsrus.com - Fone: 022 921 3528
Akkommodasie & Restaurant - Citrusdal - Cederberg Vallei - Weskus


Citrusdal Akkommodasie: Olifanstrus gastehuis is gelee net buite citrusdal in die Cederberg Vallei; dit bied luukse akkomodasie op n B&B en selfsorg basis,indien u besluit om ontbyt in citrusdal te geniet voor u die cederberge aanpak vir die dag,waar daar ook verskillende aktiwiteite beskikbaar is bv, bergklim,fietsry en dan vergeet ons glad nie van die Hottentots tekeninge voor u terugkeer na olifantsrus gastehuis vir `n heerlike ete en iets te drink.