'=========================================================================== Citrusdal- Cederberg- wes kaap akkommodasie- Olifantsrus plaas Gastehuis 3 sterre 'deluxe' | ® Dis nie net `n gastehuis nie,dis `n leefstyl!
Olifantsrus Farm Guest House OLIFANTSRUS GASTEHUIS Olifantsrus Farme Guest House DELUXE
& Self Catering Holiday Home
® Dis nie net `n gastehuis nie,dis `n leefstyl! Click here! to discover our new restaurant and Cocktail Lounge In the centre of Citrusdal!   CLICK! - SITRUS KARNAVAL - 7 AUGUSTUS - CITRUSDAL SPORTGRONDE - MET MATRONE VAN 7DE LAAN, ME HELEN ZILLE, JAKKIE LOUW EN VELE MEER. - *STALLETJIES EN AKTIWITEITE VIR DIE KINDERS SOWEL AS VOLWASSENES -
 Our
 Self
 Catering
 Holiday
 Home
English Français Italiano afrikaans

RESTAURANT

Olifantsrus voorsien vir troues, sundowner party, skool herenigings...
of enige klein geleentheid
kan op die plaas gehou word.

By OLIFANTSRUS bied Anyas 'n spyskaart wat spesialiseer
in tuisgemaakte 'gourmet'
pasteie gebak op bestelling
in ons pizza oond.
Van tradisionele Hoender en 'mushroom' pastei tot Springbok en rooiwyn pastei asook Peer pastei en Sjokolade pastei
OLIFANTSRUS bied n' groot verskeidenheid pasteie en slegs pasteie !
Op bespreeking alleenlik, so bespreek jou tafel om teleurstelling te voorkom.

Die Sitrus

Of jy kan besluit dat Johannes vir jou moet regstaan by DIE SITRUS COFFEESHOP, BAR & GRILL
Daar sal jy en jou vriende of jou sake venote, in professionele en ontspanne styl bedien word.
Oop 7 dae per week vir oggend en middag etes
& 5 aande per week.
By DIE SITRUS word die vleis perfek verouder en gesny tot ons spesifikasies en smelt dus weg in jou mond ! Sjef-eienaar, Johannes, is trots op die
manier waarop hy sy vleis verouder tot perfekte tekstuur en smaak.
Net wanneer jy dink dit kan nie beter nie, sal die tuisgemaakte nageregte jou keuse moeilik maak!

OLIFANTSRUS FARM GUEST HOUSE PO BOX 157 CITRUSDAL 7340
info@olifantsrus.com - www.olifantsrus.com - Fone: 022 921 3528
Akkommodasie & Restaurant - Citrusdal - Cederberg Vallei - Weskus


Citrusdal Akkommodasie: Olifanstrus gastehuis is gelee net buite citrusdal in die Cederberg Vallei; dit bied luukse akkomodasie op n B&B en selfsorg basis,indien u besluit om ontbyt in citrusdal te geniet voor u die cederberge aanpak vir die dag,waar daar ook verskillende aktiwiteite beskikbaar is bv, bergklim,fietsry en dan vergeet ons glad nie van die Hottentots tekeninge voor u terugkeer na olifantsrus gastehuis vir `n heerlike ete en iets te drink.