|
|
|
|
 |
RIGTINGS EN KAARTE
Artikel gepubliseer in DIE BURGER wes-kaap koerant
Lucille Botha is 1 van die kos beoordelaars en sy toer die hele wes-kaap deur om die beste stilgehoue restaurant te kry.
EN SY HET ONS GEVIND!
|
|
|
OLIFANTSRUS FARM GUEST HOUSE PO BOX 157 CITRUSDAL 7340
info@olifantsrus.com - www.olifantsrus.com
- Fone: 022 921 3528 Akkommodasie & Restaurant - Citrusdal - Cederberg Vallei - Weskus
|
|
Citrusdal Akkommodasie: Olifanstrus gastehuis is gelee net buite citrusdal in die Cederberg Vallei; dit bied luukse akkomodasie op n B&B en selfsorg basis,indien u besluit om ontbyt in citrusdal te geniet voor u die cederberge aanpak vir die dag,waar daar ook verskillende aktiwiteite beskikbaar is bv, bergklim,fietsry en dan vergeet ons glad nie van die Hottentots tekeninge voor u terugkeer na olifantsrus gastehuis vir `n heerlike ete en iets te drink.
|