Olifantsrus Farm Guest House OLIFANTSRUS GASTEHUIS Olifantsrus Farme Guest House DELUXE
& Self Catering Holiday Home
® Dis nie net `n gastehuis nie,dis `n leefstyl!
 Our
 Self
 Catering
 Holiday
 Home
English Français Italiano afrikaans

DIE GASTEHUIS

Gelee in die pragtige Cederberg vallei, met `n klipagtige uitleg, van weer sandsteen.


Die tenvolle gelisensieerde
3 ster deluxe gastehuis


is gelee in `n,reukvolle tuin wat uitkyk op die sitrus boorde.

Dit bring die natuur in `n luukse
en ontspannende leefstyl met uniek besigtigings in 'n kalm hedendaagse dekor. ...

OLIFANTSRUS FARM GUEST HOUSE PO BOX 157 CITRUSDAL 7340
info@olifantsrus.com - www.olifantsrus.com - Fone: 022 921 3528
Akkommodasie & Restaurant - Citrusdal - Cederberg Vallei - Weskus


Citrusdal Akkommodasie: Olifanstrus gastehuis is gelee net buite citrusdal in die Cederberg Vallei; dit bied luukse akkomodasie op n B&B en selfsorg basis,indien u besluit om ontbyt in citrusdal te geniet voor u die cederberge aanpak vir die dag,waar daar ook verskillende aktiwiteite beskikbaar is bv, bergklim,fietsry en dan vergeet ons glad nie van die Hottentots tekeninge voor u terugkeer na olifantsrus gastehuis vir `n heerlike ete en iets te drink.