|
|||||||
|
|||||||
|
OLIFANTSRUS FARM GUEST HOUSE PO BOX 157 CITRUSDAL 7340 info@olifantsrus.com - www.olifantsrus.com - Fone: 022 921 3528 Akkommodasie & Restaurant - Citrusdal - Cederberg Vallei - Weskus |
|||||||
| Citrusdal Akkommodasie: Olifanstrus gastehuis is gelee net buite citrusdal in die Cederberg Vallei; dit bied luukse akkomodasie op n B&B en selfsorg basis,indien u besluit om ontbyt in citrusdal te geniet voor u die cederberge aanpak vir die dag,waar daar ook verskillende aktiwiteite beskikbaar is bv, bergklim,fietsry en dan vergeet ons glad nie van die Hottentots tekeninge voor u terugkeer na olifantsrus gastehuis vir `n heerlike ete en iets te drink. | |||||||