Olifantsrus Farm Guest House OLIFANTSRUS GASTEHUIS Olifantsrus Farme Guest House DELUXE
& Self Catering Holiday Home
® Dis nie net `n gastehuis nie,dis `n leefstyl!
 Our
 Self
 Catering
 Holiday
 Home
English Français Italiano afrikaans
Citrusdal

RIGTINGS EN KAARTE

Vanaf Kaapstad –noord
na malmesbury vir 180km
op die N7.E. ,bly op die N7
tot by die citrusdal afdraai.

Volg dan die pad vir 1km en draai dan na regs na die bord wat The Baths sê,volg die pad vir 8km en draai regs as u die Olifantsrus Gastehuis bord sien.

Hou aan met die pad langs die boorde op die grondpad
en volg die borde en tekens tot by die gastehuis.

OLIFANTSRUS FARM GUEST HOUSE PO BOX 157 CITRUSDAL 7340
info@olifantsrus.com - www.olifantsrus.com - Fone: 022 921 3528
Akkommodasie & Restaurant - Citrusdal - Cederberg Vallei - Weskus