'=========================================================================== Citrusdal- Cederberg- wes kaap akkommodasie- Olifantsrus plaas Gastehuis 3 sterre 'deluxe' | ® Dis nie net `n gastehuis nie,dis `n leefstyl!
Olifantsrus Farm Guest House OLIFANTSRUS GASTEHUIS Olifantsrus Farme Guest House DELUXE
& Self Catering Holiday Home
® Dis nie net `n gastehuis nie,dis `n leefstyl! SITRUS KARNAVAL - 7 AUGUSTUS - CITRUSDAL SPORTGRONDE - MET MATRONE VAN 7DE LAAN, ME HELEN ZILLE, JAKKIE LOUW EN VELE MEER. - *STALLETJIES EN AKTIWITEITE VIR DIE KINDERS SOWEL AS VOLWASSENES -
 Our
 Self
 Catering
 Holiday
 Home
English Français Italiano afrikaans
wild flowers

maltese cross

san lady

wupperthal


DINGE OM TE DOEN

SITRUS KARNAVAL 7 AUGUSTUS

CITRUSDAL SPORTGRONDE
MET MATRONE VAN 7DE LAAN,
ME HELEN ZILLE, JAKKIE LOUW
EN VELE MEER.
*STALLETJIES EN AKTIWITEITE VIR DIE KINDERS SOWEL AS VOLWASSENES

Citrusdal is
die buitelewe paradys.

Wandelaars het `n groot verskeidenheid van staptoere om van te kies in die omringende gebied van die cederberge en die bekendheid van hulle fynbos en plantegroei,klip tekeninge,en Hottentots tekeninge.Blomme seisoen het groot aantrekking vir baie toeriste.

NABY GELEE AANTREKKINGE

Warm water bron- 7km
Golfbaan- 8km
Clanwilliam dam- 58km
Hottentots tekeninge- 35km
Quad biking- 10km
4 x 4 roetes- 10km

Citrusdal activities

Cederberg
OLIFANTSRUS FARM GUEST HOUSE PO BOX 157 CITRUSDAL 7340
info@olifantsrus.com - www.olifantsrus.com - Fone: 022 921 3528
Akkommodasie & Restaurant - Citrusdal - Cederberg Vallei - Weskus


Citrusdal Akkommodasie: Olifanstrus gastehuis is gelee net buite citrusdal in die Cederberg Vallei; dit bied luukse akkomodasie op n B&B en selfsorg basis,indien u besluit om ontbyt in citrusdal te geniet voor u die cederberge aanpak vir die dag,waar daar ook verskillende aktiwiteite beskikbaar is bv, bergklim,fietsry en dan vergeet ons glad nie van die Hottentots tekeninge voor u terugkeer na olifantsrus gastehuis vir `n heerlike ete en iets te drink.